Te Koop
Te Huur
Geen wooneenhede tans beskikbaar nie
Millenium Park oordplan
Tipes eenhede/huise
147 Losstaande huise asook eenvertrekwoonstelle volgens u eie behoeftes, wat u sak sal pas.
Daar is ook altyd nog plek vir daardie werksbank of skilderesel, want ons inwoners is vlytig met die vingers. U kan nog ‘n vol lewe lei binne die beskerming en veiligheid wat ons bekostigbare kompleks u bied.
Kom kyk gerus self, wantsien is glo!
Maak vandag nog ‘n verskil – u is dit aan uself verskuldig!

Bachelors

1 Slaapkamer





