Meer oor ons
Millenium Park – die verstandige keuse vir die mooiste jare van u lewe. ‘n Suksesvolle Rotariër-geïnisieerde projek in Oudtshoorn, in die hartjie van die Klein Karoo.
Millenium Park Meenthuiskompleks is geleë in Oudtshoorn, minder as ‘n uur se ry vanaf George internasionale lughawe en die mooiste see-strande wat die Tuinroete bied. Kom geniet u beste jare in veilige, sonnige en natuurskone omgewing.
Oudtshoorn is nie net ‘n kultuur- en toerisme-mekka nie, maar beskik ook oor uitstekende fasiliteite met die ondersteuning van George en Mosselbaai (bv. Hart-eenheid te Bayview, Mosselbaai en uitsoek spesialiste in George.)
Syfers wat met jou praat
Wooneenhede
Verpleegpersoneel
Permanente Inwoners
Bachelor Eenhede
Algemene inligting
Algemene inligting (Kostes)
Bestuursreëls
CSOS Registrasie
POPI Act Sertifikaat
Gedragsreëls
Versorgingsaansoek
Raad van Trustees
Bestuurder
Sharron Hammond
Voorsitter
Louis Oosthuizen
Visie-Voorsitter
Piet Barnard
Raadslede
Raadslid
Bob Eysvogel
Raadslid
George Zaayman
Raadslid
Joep Suijker
Dagbestuur
Bestuurslid
Sharron Hammond
Bestuurslid
Louis Oosthuizen
Bestuurslid
Piet Barnard
Keuringskomitee
Keuringskomitee lid
Sharron Hammond
Keuringskomitee lid
George Zaayman
Residensiëlekomitee
Residensiëlekomitee
Sharron Hammond
Residensiëlekomitee
Arnold van Renen
Residensiëlekomitee
De Jager Brink
Millenium Park Personeel
Verpleegster
L. Van der Westhuizen
Boekhouer
Hendrika van Tonder
Ontvangs
Sunet Kuyler