 |
|
|
 
|
 |
Eetsaal |
|
Smaakvolle en baie bekostigbare etes is beskikbaar om 12h00 in die eetsaal van Millenium Park, ook vir
buitestaanders. Maaltye kan in die eetsaal ge-eet word of kan weggeneem word. Afleweringsdiens ook beskikbaar. Vir meer besonderhede en die spyskaart kan die kantoor geskakel word by 044 272 5867. Kom ondersteun ons en geniet 'n heerlike bord
kos in 'n aangename afmosfeer.
|
 |
Vervoer na dorp |
 |
Haar- en skoonheid salon |
 |
Gholf karretjie (vervoer van etes ens.) |
 |
Konferensie fasiliteite |
 |
Ten volle toegeruste moderne kombuis |
 |
Ten volle gerekenariseerde administrasie kantoor |
 |
Geregistreerde versorgingseenheid |
Neem asb kennis dat geen troeteldiere toegelaat word nie.
Click thumbnails for larger photo
|
|