Millennium Park
 
Tuisblad
Wooneenhede
Fasiliteite
Versorgingseenheid
Leefstyl
Ligging
Kontak Ons

Sien oordplan
Sien beskikbare wooneenhede te koop

Millenium Park Deeltitelskema is 'n "dorpie" in die kleine, waar elke inwoner sy eie individuele huisplan kies. Kies van "bachelor" (16 eenhede) tot drie-slaapkamer (147 losstaande huise) of groter wooneenhede volgens u eie behoeftes, wat u sak sal pas.

Daar is ook altyd nog plek vir daardie werksbank of skilderesel, want ons inwoners is vlytig met die vingers. U kan nog 'n vol lewe lei binne die beskerming en veiligheid wat ons bekostigbare kompleks u bied.

Die Rotary Klub van Oudtshoorn is u waarborg en versekering dat hierdie 'n rotsvaste belegging is in u eie toekoms en versorging. Kom kyk gerus self, wantsien is glo!

Maak vandag nog 'n verskil - u is dit aan uself verskuldig!

"Bachelor" Woonstel:

Koste, beskikbaarheid en vloerplan word voorsien op navraag.
Vir meer inligting ... Kontak ons

Twee slaapkamer eenheid:

Koste, beskikbaarheid en vloerplan word voorsien op navraag.
Vir meer inligting ... Kontak ons

Copyright © 2018  ::  AFTREEOORD MILLENNIUM PARK RETIREMENT VILLAGE  •  Site by:  WebWorX