Millennium Park
 
Tuisblad
Wooneenhede
Fasiliteite
Versorgingseenheid
Leefstyl
Ligging
Kontak Ons

Die volgende word op 'n gereelde basis aangebied:

Kerkdienste soggens. Inwoners kan ook inskakel op kerkdienste wat visueel uitgesaai word vanaf N.G. Kerk Park op Oudtshoorn.

Musiekaande en optredes deur bekende en plaaslike kunstenaars. (ongereeld)

Ander sosiale geleenthede: (ten minste een keer per jaar)

• Sop en sjerrie aande (in die winter)
• Rolstoeldag (in die lente en spesifiek vir die versorgingseenheid)
• Stokperdjiedag - gewoonlik oor twee dae en behels die uitstalling van items   soos gemaak deur inwoners.
• Engelse ontbyt - gesamentlike inwoners byeenkoms.
• Vroue Landbouvereeniging - maandelikse byeenkomste.
• Uitstappies na onder andere Calitzdorp appelkoos en druiwe pluk.
• Tuine beoordelings met pryse aan wenners.
• U3A - 'n Groep kundige mense van Oudtshoorn wat alle interessante   gebeure, nuus, en musiek oor dra aan inwoners.

Copyright © 2018  ::  AFTREEOORD MILLENNIUM PARK RETIREMENT VILLAGE  •  Site by:  WebWorX