Millenium Park
 
Tuisblad
Wooneenhede
Fasiliteite
Versorgingseenheid
Leefstyl
Ligging
Kontak Ons

Millenium Park beskik oor 'n geregistreerde versorgings-eenheid met die nuutste tegnologie. Genoegsame vriendelike, gekwalifiseerde personeel vir 24-uur versorging en sekuriteit vir 45 pasiënte. Naby Medi-Kliniek, Kango-Kliniek, Algemene Hospitaal en kerke.

Mediese dokters besoek siekeboeg vir prosedures soos bv. binne-aarse voeding. Spesialiste beskikbaar vir afsprake in Oudtshoorn. Diensbussie vir veilige vervoer

Ruim kamers met moderne geriewe.

Tydelike versorging beskikbaar indien benodig vir 'n spesifieke tydperk of tydsduur. Rustige omgewing met goedversorgde tuine.

Gebalanseerde etes word voorsien. Wasgoed diens beskikbaar

Versorging

  • 24-uur versorging deur opgeleide professionele verpleegpersoneel, ook spesifiek opgelei in die versorging van Alzheimer's pasiënte
  • Korttermynversorging – herstel na chirurgie en/of hospitalisering / mediese procedures
  • Langtermynversorging – Dimensie / Alzheimer's, beroerte en algemene verswakte bejaarde pasiënte
  • Hantering van kroniese medikasie in samewerking met geneesheer
  • Dagversorging van pasiënte
  • Geslotebaankameras in alle kamers

KONTAK vir meer inligting – Tel 044 272 5867 / Tel 044 272 5119
millpark@absamail.co.za / frailcaremillpark@vox.co.za


Kliek vir groter fotos

Copyright © 2019  ::  AFTREEOORD MILLENIUM PARK RETIREMENT VILLAGE  •  Site by:  WebWorX