Millennium Park
 
Tuisblad
Wooneenhede
Fasiliteite
Versorgingseenheid
Leefstyl
Ligging
Kontak Ons

HUIS 113 (Te Huur) 209m²

Maandelìkse huur: R7 500-00

Kontak persoon: Johann
Cell: 083 675 1960

Fasiliteite:

  • • Uitsonderlike ruim en deeglik geïsoleerde noordfront huis
  • • Oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis met 4-sitplek ontbyttoonbank en ingeboude stoofplate, uitsuigwaaier en ooghoogte oond
  • • 2 Slaapkamers
  • • 2 Badkamers - En-suite met stort, wasbak, toilet en ander met bad, stort, wasbak, toilet
  • • Braaikamer met outomatiese sonskerm
  • • Dubbelmotorhuis met outomatiese deur
  • • Privaat werf met braaiplek - Pergola in proses
  • • Onderdak noordfront stoep
  • • Baie ingeboude kaste in sitkamer, kombuis, 2 slaapkamers en motorhuis
  • • Ondervloerse verhitting reg deur huis
  • • Sentrale verkoeling reg deur huis en motorhuis
  • • Diefwering, vlieëskerms en blindings reg deur huis en motorhuis asook gordyne in 2
  • slaapkamers
  • • Gerekenariseerde tuinbesproeiing
  • • Koelkas/vrieskas stel, wasmasjien en skottelgoedwasser in kombuis, ondertoonbank koelkas in braaikamer, warmtrollie, 3 televisies en selfdoen gereedskap ingesiuĂ­t indien verlang
  • • Dubbelmotorafdak in proses

Sien vloerplan >>

HUIS 69 (Te Koop) 150m²

Prys: R 1 500 000.00

Kontak persoon: Elmarie Lombaard Erasmus
Sel: 083 309 0499
E-pos: cnlom@mweb.co.za

Fasiliteite:

• Kombuis
• Eetkamer
• Sitkamer
• 2 Slaapkamer
• 2 Badkamer
• Werf (toegebou)
• Stoep
• Motorhuis
• Afdak

Heffing per maand:

Een persoon -

Heffing:
Versorg eenheid:
Ombud Heffing:
Instandhouding:

R 1237-50
R 396-00
R 22-67
R 112-50
R 1 768-67


Twee persone -

Heffing:
Versorg eenheid:
Ombud Heffing:
Instandhouding:

R 1237-50
R 792-00
R 45-34
R 112-50
R 2 187-34


Ekstra:

Water & elektrisiteit
Binne - Eienaar of huurder onderhou

Sien vloerplan >>

Copyright © 2018  ::  AFTREEOORD MILLENNIUM PARK RETIREMENT VILLAGE  •  Site by:  WebWorX